Hallo, en welkom by ons plekkie op die web. Siende dat die 25 jaar reunie amper op ons is en dat ons mekaar solank laas gesien het (en is 25 jaar nie lank nie!), het van ons dit goed gedink om hierdie platform te skep om mekaar weer voor te stel. Hierdie gaan saam met die fotos en inligting wat Elke insamel en sal ook met die reunie gebruik word. Selfs al stel jy nie belang om te kom, of kan dit nie bywoon nie, sal ons dit waardeer as jy die basiese inligting verskaf om 'n profiel hier te plaas. Dan weet ons darem waar jy in die lewe is.

Vir 'n basiese profiel vra ek dat die volgende ge email word and die adres: 1986crsm@gmail.com vir plasing hier:

  • Foto tydens matriek en foto nou.
  • Naam (toe en nou as dit verander het), van en nooienesvan (in die meisies se geval)

Addisionele vrywillige inligitng (net die items wat jy gemaklik voel om te plaas ):

  • Huwelikstatus en huweliksmaat/ lewensmaat waar van toepassing;
  • Kinders en ouderdomme;
  • Beroep;
  • Huidige tuisdorp;
  • Email adres;
  • Telefoon nommer
  • Foto van jou familie

Ons sal dit ook waardeer dat enige fotos nie op facebook geplaas nie na die adres ge pos word dan kan ons dit ook hier plaas vir almal om te geniet.


Friday, 29 July 2011

Matriekafskeid fotos van Lazelle ontvang.

Lazelle het 'n paar matriekafskeid fotos vir ons aangestuur:

Van Links - Andre Snyman? (help ons - is dit dalk jy?), Frieda van der Westhuizen, Pieter Janse van Rensburg, Anne-Marie van der Wateren, Liesbeth van der Kooi, Yolanda Bouwer en Retha du Preez.
Stephan Jacobs en Lazelle Le Grange

Thursday, 28 July 2011

Profiel 12

Jakes Smit
 




















Naam Jakes (Koos) Smit 
Getroud met: Brenda
Kinders: Brenda (13) en seun Cornel (9)
Beroep: Agricultural Commodities Trader
Tuisdorp: Skeerpoort
Email: jakes@proteinfeeds.co.za


Wednesday, 27 July 2011

Profiel 11

Lazelle (Le Grange) Deyzel

 


















Naam : Lazelle (le Grange) Deyzel
Getroud met : Heinrich
Kinders:  Richelle (14) en Rieghardt (11)
Beroep  Annalis programmeerder
Tuisdorp: Wonderboom-Suid, Pretoria
E-mail  lazelle.deyzel@gepf.co.za

Wednesday, 20 July 2011

Profiel 10

Renette Venter


















Renette Venter
Kinders: Patric (20) en Trevor( 14)
Tuisdorp: Gesina, Pretoria
Beroep: Ontvangsdame by Radioloe


Tuesday, 19 July 2011

Profiel 9

Ferrins Pieterse



















Getroud met: Louisa Pieterse
Kinders: Angelique (5)
Beroep: Korrektiewe dienste en aankoper
Tuisdorp: Moregloed 
 

Monday, 18 July 2011

Profiel 8

Laurie (Labouschagne) Geldenhuys


















 
Lewensmaat: Rethea
Kinders: Barry (21)
Tuisdorp: Centurion
Beroep: Procurement & Supply Chain Specialist - Eskom
email: laurieg68@gmail.com

Thursday, 14 July 2011

Profiel 7

Retha du Preez
 
















 Getroud met Wikus Swanepoel
Stiefseun: Imker Swanepoel, 21 jaar
Tuisdorp: Red Beach, Whangaparaoa (net noord van Auckland, New Zealand)
Beroep: Prokureur en Stadsbeplanner
Email: rethadp@yahoo.com

Friday, 8 July 2011

Profiel 6

Sonja (Kaempffer) Meyer




















Getroud met : Bernard
Kinders : Michelle (10)
Beroep :Tuiseteskepper
Tuisdorp : Pretoria
Email : meyersonjac@gmail.com

Thursday, 7 July 2011

Profiel 5

Heinz (Heinrich) Gottschick



















Getroud met : Ragel
Kinders : Gabrielle (13) & Jürgen Jan (2)
Beroep : Quantity Surveyor
Tuisdorp : Pretoria (Queenswood)
Email : hgottschick@polka.co.za  of  heinz@mcfqs.co.za

Wednesday, 6 July 2011

Profiel 4

Rieke (Grootes)Holtzhausen 










Getroud: met Douglas Holtzhausen
Kinders: Douglas (14) en Reed (11)
Beroep: Huisvrou
Tuisdorp: Annlin, Pretoria
Email: rieke@douglasla.co.za

Profiel 3

Elke (Dombrowsky) von Schlichting

 











Getroud: met Rainer von Schlichting (kleinneef van Bennie - hehe)

Kinders: Hanko (17), Marit (15) en Jannik (11)
Beroep: Spraakterapeut
Tuisdorp: Lynnwood Glen, Pretoria
Email adres: elksch5@gmail.com

Monday, 4 July 2011

Profiel 2

Rina (Coetzee) Gous
 
Getroud: met Heinrich Gous
Kinders:Annecke (6), Leon (3) en Christian(3)
Beroep: Argitek
Tuisdorp: Lynnwood, Pretoria
Email adres: rina@ibsm.co.za
Sel: 083 310 6345

 

Profiel 1

Anton Groenewald























Getroud met: Magda Taylor
Kinders: Clinton (17), Tertius (14) en Lezé (9)
Beroep: Siviele Ingenieur
Tuisdorp: Villieria, Pretoria
Email adres: Anton.groenewald@aurecongroup.com of malt572@gmail.com

Matriekafskeids herinneringe

Rina (Coetzee) Gous, Alet (Ries) Kellerman en Lanie-Marie Roets