Hallo, en welkom by ons plekkie op die web. Siende dat die 25 jaar reunie amper op ons is en dat ons mekaar solank laas gesien het (en is 25 jaar nie lank nie!), het van ons dit goed gedink om hierdie platform te skep om mekaar weer voor te stel. Hierdie gaan saam met die fotos en inligting wat Elke insamel en sal ook met die reunie gebruik word. Selfs al stel jy nie belang om te kom, of kan dit nie bywoon nie, sal ons dit waardeer as jy die basiese inligting verskaf om 'n profiel hier te plaas. Dan weet ons darem waar jy in die lewe is.

Vir 'n basiese profiel vra ek dat die volgende ge email word and die adres: 1986crsm@gmail.com vir plasing hier:

  • Foto tydens matriek en foto nou.
  • Naam (toe en nou as dit verander het), van en nooienesvan (in die meisies se geval)

Addisionele vrywillige inligitng (net die items wat jy gemaklik voel om te plaas ):

  • Huwelikstatus en huweliksmaat/ lewensmaat waar van toepassing;
  • Kinders en ouderdomme;
  • Beroep;
  • Huidige tuisdorp;
  • Email adres;
  • Telefoon nommer
  • Foto van jou familie

Ons sal dit ook waardeer dat enige fotos nie op facebook geplaas nie na die adres ge pos word dan kan ons dit ook hier plaas vir almal om te geniet.


Wednesday, 31 August 2011

Profiel 27

Benni von Schlichting



















Getroud met : Mart-Mari
Kinders: Reuben (11) en Heinrich (8)
Beroep: Tand tegnikus met eie Dental lab
Tuisdorp: Chesapeake, Virginia in Amerika
E pos: benmart2@verizon.net


Tuesday, 30 August 2011

Monday, 29 August 2011

Profiel 25

Janine (Fourie) Willemse




















Getroud met: Andre Willemse
Kind: Lauren (15)
Beroep:Vryskut PRO (Skakelpraktisyn) en doen Mixed Media Kunswerke 
Tuisdorp: Pretoria
E mail: Janine.willemse@telkomsa.net 
Sel:083 4070777.

Friday, 26 August 2011

Profiel 24

Jennie (Hubach) Jacobs



















Getroud met: Bruwer Jacobs
Kinders: Brendan(16) en Jadene (13) 
Beroep: Klereontwerper
Tuisdorp: Johannesburg

Matriekafskeid foto van Elke ontvang

Elke (Dombrowsky) Von Schlichting, Juliene Kotze, Marlene (Dwinger) van Zyl, Linda Putter en  Tania (Teiwes) Deetlefs

Wednesday, 24 August 2011

Profiel 23

Gerrit Bothma

Ongetroud en geen kinders
Beroep:  Rekenmeester by Geomechanics
Tuisdorp: Waverley 
Epos :gerritb@geomechanics.co.za
Sel:  083 413 1633

Foto van Elke ontvang

St 10 B met 40 days. Ek sal graag almal wil lys, maar help my maar daarmee

Tuesday, 23 August 2011

Profiel 22

Gerrie Le Roux















Naam: Gerrie le Roux
Getroud met: Sonja
Kinders: Rohan (11) en Merize (9)
Beroep: Siviele Ingenieur
Tuisdorp: Perth
Email: gleroux@iinet.net.au

Monday, 22 August 2011

Profiel 21

Sarel Lugtenburg



















Sarel Lugtenburg
Getroud met: Chantel
Kinders: Aaron (17), Megan (12), Nere (10) en Cara (8)
Beroep: Eie besigheid (Yannitech) - IT bedryf
Tuisdorp: Centurion


Sunday, 21 August 2011

Profiel 20

Andrie Bester 

 




















Andrie Bester
Getroud met Michelle
Kind: Andrie jr (15)
Beroep: Regsadviseur/ nakomingsbeampte vir Sanlam Lewens in Bellville
Tuisdorp: Brackenfell, Wes Kaap
Epos: andrie.bester@sanlam.co.za
Sel: 082 784 3687
 

Saturday, 20 August 2011

Profiel 19

Frikkie Swanepoel



















Frikkie Swanepoel
Getroud met Willemien Maat
Kinders: Erik(14)en Kayla(11)
Tuisdorp Worcester Wes Kaap
Beroep Oogkundige
Tel 023 3425827

Friday, 19 August 2011

Profiel 18

Jacob Lubbe



















Naam:  Jacob Lubbe
Getroud met: Jennifer
Kinders:  Rudi (22); Cameron (14) en Christopher (7)
Beroep: Executive chef by Thyme & Essence Food Solutions
Tuisdorp: Primrose Hill Johannesburg

Epos: chef@thymeandessence.co.za


Thursday, 18 August 2011

Profiel 17

Wilhelm De Villiers
 


















Naam:  Wilhelm de Villiers
Getroud met: Lee
Kinders: Aimee (7) & Renee (9)
Beroep: Rekenmeester vir die uitvoer afdeling, Abbott
Tuisdorp: Roodepoort Johannesburg
Epos: wilhelm.devilliers@abbott.com
Cel:083 793 8862

Wednesday, 17 August 2011

Profiel 16

Elmari (Hitzeroth) de Klerk



















Getroud met Leon de Klerk
Kinders is Micole 15 jaar en Genavee 12 jaar
Beroep - Sales and Marketing vir Coastal Tool Hire in Silverton 
Tuisdorp - Pretoria
Email - elmarigem@gmail.com
Tel no - 083 498 3644

Tuesday, 16 August 2011

Profiel 15

Laurinda (Botes) Erasmus
 


















Naam:  Laurinda (Botes) Erasmus
Getroud met:  David Erasmus
Kinders: geen (reis eerder die wêreld vol!)
Beroep: "Food writer" en as eienaar van Quinoa Publishing, die skryfster van Vegan resepteboeke
Tuisdorp: Waiake, noord van Auckland (New Zealand)
Epos: laurinda.erasmus@me.com

Friday, 12 August 2011

Profiel 14

Gerda (Bovill) Viljoen



















Naam:Gerda (Bovill) Viljoen
Vetroud met: Barries
Kinders: Louw (19)
             CarliI (18)
Beroep: Selretaresse / Ontvangsdame / Tuisteskepper/ Boervrou / Moeder / Alles en nog wat........
Tuisdorp: Low's creek (Naby Nelspruit)
E-pos: gerdafarmpack.co.za
Sel: 0836014037

Wednesday, 3 August 2011

Profiel 13

Mariaan van Rensburg



















Naam: Mariaan van Rensburg     
Ongetroud en geen kinders
Beroep:  Gekwalifiseerde onderwyseres maar werk vir Cranbrook Property Projects (Pty) Ltd as Projekadministrateur
Tuisdorp:  Werk tans nog in Centurion maar woon in Nylstroom
Email:   Mariaan@cranbrook.co.za
Tel no: 084 503 4510 / 012 6655308