Hallo, en welkom by ons plekkie op die web. Siende dat die 25 jaar reunie amper op ons is en dat ons mekaar solank laas gesien het (en is 25 jaar nie lank nie!), het van ons dit goed gedink om hierdie platform te skep om mekaar weer voor te stel. Hierdie gaan saam met die fotos en inligting wat Elke insamel en sal ook met die reunie gebruik word. Selfs al stel jy nie belang om te kom, of kan dit nie bywoon nie, sal ons dit waardeer as jy die basiese inligting verskaf om 'n profiel hier te plaas. Dan weet ons darem waar jy in die lewe is.

Vir 'n basiese profiel vra ek dat die volgende ge email word and die adres: 1986crsm@gmail.com vir plasing hier:

  • Foto tydens matriek en foto nou.
  • Naam (toe en nou as dit verander het), van en nooienesvan (in die meisies se geval)

Addisionele vrywillige inligitng (net die items wat jy gemaklik voel om te plaas ):

  • Huwelikstatus en huweliksmaat/ lewensmaat waar van toepassing;
  • Kinders en ouderdomme;
  • Beroep;
  • Huidige tuisdorp;
  • Email adres;
  • Telefoon nommer
  • Foto van jou familie

Ons sal dit ook waardeer dat enige fotos nie op facebook geplaas nie na die adres ge pos word dan kan ons dit ook hier plaas vir almal om te geniet.


Friday, 7 October 2011

Profiel 47

Bossie (Anne-Marie) Bosman




















Ongetroud : Maat is Connie
Geen kinders (maar baie voëls)
Beroep: Veterinere Tegnoloog (Fakulteit Veartsenykunde,Universiteit Pretoria,
Onderstepoort) en doen navorsing op bloedparasiete in katte (alle
grootes)
Tuisdorp: Pretoria
Cel:  0824480372
Epos:Bossie.Bosman@up.ac.za

Profiel 46

Pieter Janse van Rensburg

















Geskei
Kinders: Sharne(17) en Pieter(14)
Tuisdorp: Pertoria
Beroep: Werk vir r T-systems as 'n Field Support Engineer
Selnommer 0847021616
 
 

Profiel 45

Cheryl (Goosen) Brown



















Geskei

Kind:  Celine (11)

Beroep:  PA & Kantoor Bestuurder (Nie eientlike amp nie, doen alles van betalings, boeke, payroll, ens ens ens….)

Tuisdorp:  Kilnerpark, Pta

Cell: 082 559 6605

Profiel 44

Melanie (Malan) Claassen



Getroud met Shawn Claassen
Kind: John-Ross (9)
Beroep: Hoof van IT - Telkom SA
Tuisdorp: Pretoria
Epos: kockorm@telkom.co.za
 

Profiel 42

 Georg Portwig




















Getroud met: Rubette
Kinders: Cherise (17) en Giovanni (14)
Beroep: Prinsipaal Lugwaardigheids Inspekteur
Tuisdorp: Pretoria
Epos: portwigg@caa.co.za

Thursday, 6 October 2011

Profiel 43

Lelane van Vuuren
 














Ongetroud.
Geen kinders (baie diere)
Tuisdorp Pretoria
Beroep Akademiese Direkteur by Princess Park College & Queens Private school.

Email:  princess@lantic.net

Profiel 41

Leonie (Strydom) Keyser



















Getroud met: Pieter Keyser
Kind: Chantelle (14)
Beroep: Eiendomsagent en Onderwyseres
Tuisdorp: Kempton Park
Epos: keyserleonie@gmail.com 
 

Profiel 40

Zandra (van Wijk) Hampson



















Getroud met: Gordon Hampson
Kind: Zander (20)
Beroep: Tuisteskepper
Tuisdorp:Winterstrand, Oos London
Epos:27716887207@vodamail.co.za; 

Profiel 39

Lizaan (Pieterse) Stander
 


















Getroud met: Phillip Stander
Kinders:  Jaco (20) en Dean (18)
Beroep: PR by Begen Africa
Tuisdorp: Pretoria
Selno:082 728 6784

Profiel 38

Elsie (Esterhuizen) Pretorius



















Huwelikstatus: Geskei 
Kinders : Greg Pretorius (22), Suemeria Pretorius (18) en Nathane Pretorius (9) 
Beroep; Sekretaresse by die SA Reserve Bank 
Huidige tuisdorp; Pretoria, Andeon 
Email adres; Elsie.Pretorius@resbank.co.za 
Telefoon nommer 0760466531



Wednesday, 5 October 2011

Profiel 37

Kobus Conradie




















Naam: Kobus Conradie
Getroud met: Debora
Kinders: Zander (17), Anchen (15) & Renard (8) 
Beroep: Professionele Landmeter
Tuisdorp: George, Wes Kaap
Cell 082 778 6860
Tel 012 348 2570 (Pta)
Tel 044 874 0991 (George) 

Profiel 36

Erika (Dreyer) Botma



















Getroud met: Paul Botma

Kinders:  Dreyer  - 8 jaar

Beroep: Reis Agent (werk vir myself)

Tuisdorp: Hilton, Kwa Zulu-Natal


Tel: 033 343 5875 / Cel: 083 300 5622

Profiel 35

Marinda Swanepoel



















Ongetroud - geen kinders

Beroep:Finansiëe adviseur

Tuisdorp: Kaapstad
Epos: swanepoelm@mweb.co.za 
Cel: 0824584242

Tuesday, 4 October 2011

Profiel 34

Stefan du Preez
Getroud met: Zelda (Visser)

Kinders :Alroze 13, Adléz 11 en Stéfan 7

Beroep: Sanlam – Ontwikkelings Aktuaris
Tuisdorp: Kaapstad
Epos: Stefan.DuPreez@sanlam.co.za

Profiel 33

Jan Coetzee



















Getroud met Liezl
Kinders.2
Woon in Chambery, Frankryk

Beroep:Internasionale Bemarking
Epos: jan.liezl@gmail.com


Profiel 32

Leonie(Kruger) Nortje





















Huweliksstatus: geskei
Kinders: Shaun (19) en Shadine (16)

Beroep: Projekbestuurder
Tuisdorp:  Pretoria, Garsfontein
Mailadres :  leonien7@gmail.com

Monday, 3 October 2011

Profiel 31

Alet (Ries) Kellerman




















Naam Alet (Ries) Kellerman

Getroud met :Okkie

Het 2 kinders: Ferdi 14,  Simone 11.

Bly in : Irene Centurion

Studeer: Grafiese Ontwerp.Is tans werkloos en “loving it” Skilder  die laaste paar jaar .